Mandy Patinkin

Mandy Patinkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mandel Bruce Patinkin
Geboorte 30 November 1952 (1952-11-30)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Alma mater University of Kansas, Juilliard School
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mandy Patinkin (gebore 30 November 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Bride (1987), Alien Nation (1988), en Wonder (2017), en in die televisiereeks Homeland (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy